Krok en Dil:  Kom ons gaan op reis! (vlak 2 boek 4)

Krok en Dil: Kom ons gaan op reis! (vlak 2 boek 4)

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lees is pret saam met Krok en Dil!  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.

Leer die ei-klank in Kom ons gaan op reis:

Dil wil graag reis.

Hy wil op 'n boot seil, met die trein ry en die wêreld sien.

Maar Krok is nie lus vir reis nie.

Hy wil by die huis bly.