Krok en Dil:  Help, ek waai weg! (vlak 2 boek 7)

Krok en Dil: Help, ek waai weg! (vlak 2 boek 7)

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lees is pret saam met Krok en Dil!  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.

Leer die aai-klank in Help, ek waai weg:

Die wind waai.

Krok maak 'n vlieër.

Dil kan nie wag om dit ook te laat vlieg nie.

Maar die wind is baie sterk ...