Krok en Dil - Vlak 1, Boek 4 - Ek is 'n vis!

Krok en Dil - Vlak 1, Boek 4 - Ek is 'n vis!

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Krok en Dil, die leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend.  

Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies.  Die twee onwaarskynlike maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.  

In Ek is 'n vis word gefokus op die i-klank:

Kyk vir Dil!

Hy dink hy is 'n vis.

Maar hier kom iets met 'n groot vin.