Krok en Dil:  Ek hou van blou (vlak 2, boek 5)

Krok en Dil: Ek hou van blou (vlak 2, boek 5)

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lees is pret saam met Krok en Dil!  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.

Leer die ou-klank in Ek hou van blou:

Dil hou van blou.

Hy plant blou blomme.

Hy gee al sy ou klere weg.

Hy verf sy huis blou.

Maar iets is fout ....