Krok en Dil:  Daar is 'n koei in my tuin (vlak 2, boek 10)

Krok en Dil: Daar is 'n koei in my tuin (vlak 2, boek 10)

Regular price
R 45.00
Sale price
R 45.00
Regular price
R 45.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Lees is pret saam met Krok en Dil!  Die prettige reeks is die perfekte wegspringplek om kinders lief te maak vir lees.

Leer die oei-klank in Daar is 'n koei in my tuin:

Dil is bly.

Daar is 'n koei in sy tuin!

Wat doen sy daar? 

Dil gaan sy bes doen om uit te vind ...