Jy is 'n wens - Jaco Jacobs

Jy is 'n wens - Jaco Jacobs

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Jy is'n wens is 'n pragtige prenteboek wat op 'n deernisvolle en prettige manier die storie vertel van verskillende gesinne wat kinders aanneem.

Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is - al lyk hulle nie noodwendig dieselfde nie.