Hierdie boek is spesiaal saamgestel sodat 'n onderwyser alles oor gedigte, van graad 3 - 7, in een boek kan hê:
- Hoe om gedigte in die klas te gebruik
- Hoe om gedigte in die klas te benader
- Eenvoudige gedigte-terme
- Al die verskillende soorte gedigte
- Meer as 80 nuwe gedigte vir graad 3 - 7
- Gedigte volgens temas ingedeel
- Wenke vir die analise en bespreking van 'n gedig
- Wenke oor hoe om 'n gedig te skryf
- Wenke vir Eisteddfod
- Getoonsette gedigte vir saamsing