Laaste lewe - Fanie Viljoen

Laaste lewe - Fanie Viljoen

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Epiese grafiese roman:  Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak.  Sam is egter nie dood nie.  Die dood was die sesde van sy sewe lewens en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en die Swart Kraai dood te maak ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

Sagteband

96 bladsye