Die avonture van Kuifie:  Kuifie in Tibet

Die avonture van Kuifie: Kuifie in Tibet

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die vliegtuig waarop Kuifie se vriend Tjang is, stort neer in die Himalajas.  Daar is nie veel hoop dat enigiemand die ongeluk oorleef het nie.  Kuifie droom egter dat Tjang steeds lewe en hy, Spokie en kaptein Sardijn besluit om Tjang te gaan soek.  Aanvanklik sukkel hulle om gidse te kry om die tog saam met hulle aan te pak:  Dit is 'n gevaarlike missie en die plaaslike mense glo dat die jeti in die omtrek is.  Maar die verskriklike sneeuman bestaan mos nie werklik nie ...