Die avonture van Kuifie:  Kuifie en die Pikaro's

Die avonture van Kuifie: Kuifie en die Pikaro's

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Bianca Castafiore en haar gevolg word tydens haar toer deur Suid-Amerika in hegtenis geneem.  Sy word aangekla daarvan dat sy die regering van generaal Tapioca omver wil werp.  Luidens berigte is Kuifie, kaptein Sardijn en professor Sonneblom ook deel van die sameswering.  Tapioca nooi hulle na Tapiocapolis om hulle kant van die saak te stel.  Daar gekom, besef hulle dit is 'n set, maar generaal Alcazar en sy manskappe, die Pikaro's, kom tot hulle redding, en Kuifie-hulle raak betrokke by Alcazar se rewolusie teen Tapioca.