Die avonture van Kuifie:  Die juwele van Castafiore

Die avonture van Kuifie: Die juwele van Castafiore

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Sigeuners neem hulle intrek naby Muizenmeul.  Die fortuinverteller in hulle midde voorspel dat 'n mooi, groot vrou met pragtige juwele op pad is.  Kort daarna daag die beroemde operasangeres Bianca Castafiore en haar gevolg by die kasteel op.  Joernaliste oorval Muizenmeul en 'n televisieonderhoud met Castafiore word selfs daar geskiet.  Toe haar waardevolle smarag verdwyn, word die Sigeuners onmiddellik van die diefstal verdink.  Maar Kuifie glo vas hulle is onskuldig en ondersoek die saak.