Die avonture van Kuifie:  Die farao se sigare

Die avonture van Kuifie: Die farao se sigare

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kuifie en Spokie onderneem 'n bootreis na die Ooste.  Tydens die vaart ontmoet hulle die Egiptoloog Filemoon Sikloon.  Hy nooi hulle na Kaïro om saam met hom na die graf van die farao Kih-Oskh te soek.  Al die geleerdes wat tot dusver hierdie soektog aangepak het, het geheimsinnig verdwyn.  Toe Kuifie 'n sigaar met die farao se teken op die etiket vind, wonder hy of die sleutel tot die raaisel dalk daarin opgesluit lê ...