Die avonture van Kuifie:  Die blou lotus

Die avonture van Kuifie: Die blou lotus

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kuifie word na Sjanghai ontbied, maar die boodskapper word vergiftig voor Kuifie uitvind hoekom.  Daar gekom, besef hy sy stryd teen die internasionale dwelmbende, met wie ons in Die farao se sigare kennis gemaak het, is nog lank nie verby nie.  Gelukkig ontmoet hy die jong Chinees Tjang en saam trotseer hulle baie gevare.  Groot is Kuifie se verbasing to hy agterkom dat die baas van die dwelmbende iemand is wat hy ken ...