Asterix in Spanje

Asterix in Spanje

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die dapper Iberiërs hou nog die fort teen Julius Ceasar, net soos Asterix en sy vriende.  Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem, staan die Galliers reg om te help.  Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem.