Asterix in Helvesië

Asterix in Helvesië

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Quaestor Claudius Sinusitus is op die punt om die Romeinse goewerneur Oppus Dissevirus se duistere geldsake aan die lig te bring, maar hy word vergiftig.  Sinusitus roep Kasterolix se hulp in en Asterix en Obelix moet na Helvisië reis om 'n skaars blom te gaan pluk wat Sinusitus se lewe sal red.  Bankkluise, koekkoekuurglase, 'n gejodel en gate in die kaas sorg dat Asterix en Obelix die kultuur in Helvesië ten volle beleef.