Asterix en die waarsêer

Asterix en die waarsêer

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Op 'n stormagtige nag arriveer 'n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie.  Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy 'n waarsêer is en voorspel dat mooiweer sal volg na die woeste storm - en dit gebeur ook so!  Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties.