Asterix en die groot oorvaart

Asterix en die groot oorvaart

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Op 'n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in 'n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur.  Gelukkig bereik hulle 'n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur 'n Romeinse kolonie.  Maar wat is die vreemde diere wat "koeloekoeloekoeloe" maak?