Asterix en die groot moles

Asterix en die groot moles

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Julius Caesar beproef sielkundige oorlogvoering.  Ignasius Vullus, die Romeinse agent, maak moeilikheid onder die Galliërs en probeer hulle beïnvloed om mekaar van verraad te verdink.  Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop?