Asterix by die Pikte

Asterix by die Pikte

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

'n Splinternuwe avontuur wag op Asterix en sy mede-Galliërs:  'n besoek aan die enigmatiese Pikte van Kaledonië.  Die dapper Keltiese volk was die enigste volk in antieke Brittanje om 'n Romeinse inval af te weer.  Maar wat gebeur wanneer Galliërs en Pikte kragte saamsnoer?