Agent Snoet 5-in-1

Agent Snoet 5-in-1

Regular price
R 289.00
Sale price
R 289.00
Regular price
R 289.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Sy naam is Snoet.  Agent James Snoet.  En hy is 'n speurder.  Die soort wat leidrade uitsnuffel en ingewikkelde raaisels oplos.  Maar die eintlike meesterbrein agter die suksesvolle speurder is Felino, sy slim Siamese kat.  Felino het nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor, maar hy skrik vir net mooi niks.  Saam beleef hulle allerlei avonture wat jou heerlik naels sal laat kou!

Vyf fantastiese strokiesprente in een boek ...