Verhale van hoop - Pieter van Zyl

Verhale van hoop - Pieter van Zyl

Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Elkeen se pad saam met 'n geliefde wat aan 'n psigiese siekte ly, is uniek.  Die roete is ongekaart en kronkel verby verrukking en verskrikking.  Mense voel alleen en dikwels verlate.

In hierdie boek vertel mense hoe hulle 'n geliefde se psigiese siekte - of hul eie - hanteer.  Hulle bly hoopvol in die aangesig van onder meer

- Angs

- Verslawing

- Bipolêre gemoedsversteuring

- Depressie

- Eetsteurnis

- Opgaarversteuring

- Posttraumatiese stresversteuring

Verder verskaf psigiaters en sielkundiges praktiese raad oor wat om te doen, ook as 'n situasie ondraaglik of gevaarlik raak.  

Ons vooraad is tans uitverkoop, maar stuur gerus vir ons 'n e-pos na mimi@vinet.co.za indien ons vir jou 'n boek kan bestel.