Sy is veilig - Emma van der Walt

Sy is veilig - Emma van der Walt

Regular price
R 279.00
Sale price
R 279.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Emma van der Walt is 'n pastor, 'n ma en eggenoot, en 'n vrou van God.  Sy is ook die vreeslose stigter van die niewinsgewende organisasie, Brave to Love.  Daagliks betree hulle die donker wêreld van die seksbedryf en mensehandel om jong vroue uit die kloue van dié euwel te red.  Hierdie meisies word dan met liefde en leiding 'n nuwe begin gebied.

Emma en haar span werk sy aan sy met plaaslike en internasionale wetgewende instansies.  Saam beveg hulle mensehandel en slawerny en vlek die korrupsie en ontsaglike lyding wat agter toe deure plaasvind, oop.

Hierdie is haar storie en die skokkende verhale van die gelukkiges wat gered kon word om die hel van mensehandel te oorleef.

 Sy is veilig word nie aanbeveel vir sensitiewe lesers nie.