Help!  My kind is anders - Christien Neser

Help! My kind is anders - Christien Neser

Regular price
R 289.00
Sale price
R 289.00
Regular price
R 289.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Om 'n tipiese kind groot te maak is geen grap nie.  Hoe dan gemaak as jou kind anders is?  Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is?  Wat as jy vermoed sy's op die outismespektrum?  Hoe gemaak met lae spiertonus en 'n swak pengreep?  Wat as hy 'n taalagterstand het, lispel of hakkel?  

'n Span kundiges beantwoord vele vrae waarmee ouers vandag worstel.  Is terapie nodige of net 'n geldmaakstorie?  En waar begin 'n mens as jy dink daar is fout?