Davelvroue 07:  Fleur

Davelvroue 07: Fleur

Regular price
R 259.00
Sale price
R 259.00
Regular price
R 259.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die Davelvroue bestaan uit 7 boeke:  Tamara, Willemien, Annabella, Deborah, Isabelle, Maryn en Fleur.  Elke vrou voer haar eie stryd, beleef op haar eie unieke manier die tydperk waarin sy leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat sy liefkry.

Fleur:  Sy't die wynplaas - afgetakel en op sy knieë - en hy't die kennis.  En die enigste uitweg om die plaas te red is deur te trou.  Al is dit liefdeloos.

Dis wat erfgename doen, glo Fleur.  En na vyf jaar op 'n wynplaas in Frankryk, is dit die enigste manier hoe Christiaan 'n wynplaas kan bekom.  Al het hy iemand anders lief.  Dis bloot 'n sakevennootskap.  'n Kontrak.  'n Ooreenkoms op Fleur se voorwaardes.  

Net, Christiaan het nie tred gehou met sy romantiese Davel-familie nie.  So ver soos hulle gaan groet, wag die wittebroodkamers.  Die een na die ander.  En iets moet meegee.  Blom.  Hul lywe?  Liefde?  Maar daar's Fleur se voorwaardes.  En boonop Christiaan se eed.