Davelvroue 01:  Tamara

Davelvroue 01: Tamara

Regular price
R 229.00
Sale price
R 229.00
Regular price
R 259.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die Davelvroue bestaan uit 7 boeke:  Tamara, Willemien, Annabella, Deborah, Isabelle, Maryn en Fleur.  Elke vrou voer haar eie stryd, beleef op haar eie unieke manier die tydperk waarin sy leef en beland in een of ander konfliksituasie met die man wat sy liefkry.

Joshua Davel is Tamara se halfbroer, Goot Dawid se oudste.  Maar Tamara weet - hulle hoort saam, so was dit van die skepping af bedoel.  Al stry Joshua ook hoe daarteen.  Al soek hulle vir haar man.  Tweede beste sal nooit goed genoeg wees nie.

Toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek, bly Tamara alleen op die plaas agter.  Maar die vraag bly spook:  Is Joshua Groot Dawid se bloedseun?  Ma Saar weet van sy geboorte, maar sy mag nie praat nie ...

Wat word van haar liefde as die oorlog die antwoord insluk?  As Groot Dawid dit nie oorleef nie?  En waar is ma Saar?

Sagteband

312 bladsye