Wat Werner doen met sy drie miljoen - Tertius Janse van Rensburg
Wat Werner doen met sy drie miljoen - Tertius Janse van Rensburg
  • Load image into Gallery viewer, Wat Werner doen met sy drie miljoen - Tertius Janse van Rensburg
  • Load image into Gallery viewer, Wat Werner doen met sy drie miljoen - Tertius Janse van Rensburg

Wat Werner doen met sy drie miljoen - Tertius Janse van Rensburg

Regular price
R 159.00
Sale price
R 159.00
Regular price
R 229.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Wat Werner doen met sy drie miljoen - Tertius Janse van Rensburg

"Wat sal jy doen as jy die Lotto wen?

Werner, TC en Einstein droom soos enige graad 9-seun oor wat hulle sal doen as hulle eendag die Lotto wen.  Slimkop TC is vas oortuig hy sal die regte nommers kan voorspel, en die drie besluit om vir die pret kaartjies te koop.

Teen alle verwagtinge wen hulle - 'n rapsie oor die drie miljoen.  Maar nou sit hulle met 'n probeem:  hulle kan nie die geld opeis nie, want hulle is nog nie 18 nie ... En dan verloor Werner se ma haar werk, en met sy oupa se siekte het hulle juis die geld nodig.

Gaan TC se plannetjies om die geld te kry uitwerk?  En as hulle die geld kry, wat gaan Werner doen met sy drie miljoen?"

Word aanbeveel vir ouderdomme 11 jaar en ouer

Sagteband

200 bladsye