Ontmoet vir Vuil Ferdie - 'n neusgrawende klein rakker met nare maniere! Sy kop is propvol holderstebolder planne en lawwe idees, en as jy moeilikheid soek, is jy op die regte plek - Ferdie is altyd kniediep daarin!
Drie skreeusnaakse stories oor die wêreld se vuilste moeilikheidsmagneet:
1. Eeuw!
2. Snork!
3. Netjies!
Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer
Sagteband
96 bladsye