Daar's groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van hulle die Feëkoningin se goue koets gaan trek.
Krulkop wil so graag gekies word, maar sy's nie so sierlik en elegant soos die ander feeperde nie. Haar droom lyk buit bereik ...