{"product_id":"sanri-steyn-omnibus-1-theresa-van-baalen","title":"Sanri Steyn omnibus 1 - Theresa van Baalen","description":"\u003cp\u003eSanri droom daarvan om eendag 'n joernalis te word.  En nie sommer enige joernalis nie.  Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie.  Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWord aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e296 bladsye\u003c\/p\u003e","brand":"LAPA","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":33651554713737,"sku":"MSB0358","price":129.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0364\/4660\/1353\/files\/sanri-steyn-omnibus1-theresa-van-baalen.png?v=1780758840","url":"https:\/\/hartgoet.co.za\/products\/sanri-steyn-omnibus-1-theresa-van-baalen","provider":"hartgoet","version":"1.0","type":"link"}