Sanri Steyn omnibus 1 - Theresa van Baalen

Sanri Steyn omnibus 1 - Theresa van Baalen

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 209.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Sanri droom daarvan om eendag 'n joernalis te word.  En nie sommer enige joernalis nie.  Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn.

Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie.  Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - as daar nie ruimtewesens oorkant die straat intrek nie, probeer iemand die hele skool se kinders in zombies verander!

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

Sagteband

296 bladsye