Riek & Niek:  'n Draak op 'n skaatsplank

Riek & Niek: 'n Draak op 'n skaatsplank

Regular price
R 119.00
Sale price
R 119.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Die skool hou 'n talentkompetisie ... en die wenner gaan op TV verskyn!  Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie.  Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen.  Niek gaan almal laat SKATER van die lag.  Maar Nanja gaan ook deelneem - en sy is vasbeslote om te wen.  Daarom maak sy 'n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie 'n kans nie.  

Gaan Riek en Niek dit regkry om die beoordelaars te beïndruk ... en vir Nanja 'n les te leer?