Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees …
Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer
Sagteband
40 bladsye