My Klein Towerponie Geskenkstel
My Klein Towerponie Geskenkstel
My Klein Towerponie Geskenkstel
  • Load image into Gallery viewer, My Klein Towerponie Geskenkstel
  • Load image into Gallery viewer, My Klein Towerponie Geskenkstel
  • Load image into Gallery viewer, My Klein Towerponie Geskenkstel

My Klein Towerponie Geskenkstel

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 299.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Towerponie speelding en pragtige prenteboek in een geskenkstel.

Daar's 'n towerponie in my bed, geskryf deur Martelize Faber:  Lia se mamma moet hospitaal toe gaan.  Sy kry 'n fantastiese geskenk sodat sy nie te alleen voel nie!  Reënboog, die towerponie, is gereed om haar op allerhande avonture te vat - meer as wat sy ooit sou kon droom?

'n Perfekte kombinasie van speelplesier en storievermaak vir troosvolle oomblikke.