Minki se skoolkonsert - Jaco Jacobs
Minki se skoolkonsert - Jaco Jacobs
  • Load image into Gallery viewer, Minki se skoolkonsert - Jaco Jacobs
  • Load image into Gallery viewer, Minki se skoolkonsert - Jaco Jacobs

Minki se skoolkonsert - Jaco Jacobs

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê.  Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees!  Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry.  Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses.  Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie!  Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef ...  Gaan Minki dit regkry om soos 'n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?

Sagteband

64 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer