Jeremia en die amandelboom

Jeremia en die amandelboom

Regular price
R 139.00
Sale price
R 139.00
Regular price
R 139.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Jeremia is nie lief vir praat nie.  Elke keer wat sy pappa sê hy moet eendag 'n priester word, word hy baie bang ... hy sukkel dan so om te praat!  Op 'n dag hoor hy die Here se stem uit die amandelboom ... en alles verander!

Behalwe vir 'n pragtige storie bevat hierdie boek ook waardevolle hulpbronne vir ouers of onderwysers wat graag kinders met spraakprobleme wil help.  Hierdie inligting is saamgestel met die hulp van kundiges in die bedryf.

Word aanbeveel vir ouderdomme 5 jaar en ouer