Dit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie 'n soet engeltjie nie ...
Engela kry altyd haar sin, maak nie saak in watter situasie sy beland nie! In die drie stories in hierdie boek probeer sy bewys dat die skoolhoof 'n pruik dra, sy probeer haar vyand uitoorlê, en sy is heeltemal uit haar diepte by 'n spa-naweek, maar niks kry vir Engela onder nie!
Sagteband
96 bladsye
Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer