![Die bok wat sy spring verloor het](http://hartgoet.co.za/cdn/shop/products/LAPA-Diebokwatsyspringverloorhet_{width}x.jpg?v=1654686976)
Wat is 'n springbok sonder sy spring? Net 'n ... bok?
Toe arme Springbokkie sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit terug te kry ... met skreeusnaakse gevolge!
'n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.