Adding product to your cart
Lulu se grootste droom word uiteindelik waar. Sy kry 'n uitnodiging om aan 'n modeskou in Parys, Frankryk, deel te neem. Maar eintlik is dit net die begin van groot moeilikheid vir die klein modeontwerper en haar vriendin, Carmen ...
Word aanbeveel vir ouderdomme 7 jaar en ouer
Sagteband
80 bladsye