Free shipping for orders of R750 and more. Standard courier fee of only R69 for orders less than R750. Orders will be dispatched within 2 - 3 business days.
Z-A-K: Die reis na Zenkion is die opvolg van die eerste boek in die Z-A-K reeks, Z-A-K: Die Blou Planeet. Sluit by Mitch, Lionel en Imke aan vir 'n aksiebelaaide avontuur oor aliens, astrotuie en 'n soeke na antwoorde.