Wêreld van Wolwe 2:  Tweede Asem

Wêreld van Wolwe 2: Tweede Asem

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 219.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi.  Hy weet nou hy is 'n weerwolf.  Maar dit bring ook 'n nuwe probleem:  Sy pa mag glad nie daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe.  Netnou skiet hy ook sy eie seun.  Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer.  Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander nie.  Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie.  Soos die gruwelike wolf wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip.  En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag.  Bo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua:  Hoekom is hy 'n weerwolf?

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

Sagteband

173 bladsye