Reënboogrant tieners omnibus 2 - Louise van Niekerk

Reënboogrant tieners omnibus 2 - Louise van Niekerk

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 239.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewer.  In die Reënboogrant Tieners-boeke is Shani-hulle op hoërskool, en daar is hope opwinding, pret en liefdesteleurstellings, met deelname aan 'n skoonheidskompetisie, 'n nuwe hartebreker in die skool en rolle in 'n sepie.

Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit hierdie gewilde reeks:

Drome en dramas

Hartebreker

Anderkant die Reënboog