Per ongeluk Parys

Per ongeluk Parys

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
R 209.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Sergio is hot!  Hy is die eerste prys!  En nou het hy vir Dienkie genooi om Vrydagnag in Parys saam met hom te gaan rolskaats.  Sy weet nie of sy moet gaan nie, want Sergio is 'n hunk.  En die probleem is eenvoudig:  Dienkie hou baie van hom.  Eintlik miskien te veel.  Hierdie situasie spel vir haar net een ding:  moeilikheid.  Veral toe Sergio se Franse vriendin, Veronique, van die uitnodiging hoor.  En dit is nog voordat tannie Mon en Dienkie se niggie, Trish, in Parys aankom.

Hoekom is twee onbekende mans op Trish se spoor?  En hoe gaan hulle van die mans ontslae raak?  Veral as Dienkie vir Sergio ook nog op 'n afstand moet probeer hou ...

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

Sagteband

149 bladsye