Hoeveel tande het 'n engel?

Hoeveel tande het 'n engel?

Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
R 189.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Alex se beenkanker is te laat ontdek en nou is daar 'n sterk kans dat hulle sy been sal moet afsit.  Hy gaan nooit weer rugby of krieket kan speel nie.  Vir 'n lang tyd nie skool toe kan gaan nie.  Dalk selfs nie eers sy vyftiende verjaarsdag sien nie ...  

Sy beste vriend, Simphiwe, het nie veel raad nie.  Maar toe ontmoet Alex vir Agapé-Ann:  'n pastoor se dogter met dieselfde tipe kanker wat ses maande vroeër haar been verloor het.  Hy begin saam met haar kerk toe gaan. En stadig maar seker leer hy meer oor geloof en die Here.  En dat sy kanker nie 'n straf is nie.  En oor engele