Gom vir jou stukkende wêreld

Gom vir jou stukkende wêreld

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 199.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Ons lewe in 'n stukkende wêreld.  Ons almal beleef dinge wat ons wêreld in skerwe kan laat breek.

In Gom vir jou stukkende wêreld leer die gewilde jeugboekskrywer Jan Vermeulen jou van vyf waarhede wat jou wêreld soos gom weer heel kan maak.  Hierdie waarhede help jou om die kernboodskap van die Bybel te verstaan sodat jy self Bybelse antwoorde op al jou vrae kan kry.