13 Spookstories – Francois Bloemhof, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen

13 Spookstories – Francois Bloemhof, Jaco Jacobs, Fanie Viljoen

Regular price
R 189.00
Sale price
R 189.00
Regular price
R 189.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop?  Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers … en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!

Word aanbeveel vir ouderdomme 13 jaar en ouer

Sagteband

108 bladsye