Vyf Verlore Vere - Giulia le Roux

Vyf Verlore Vere - Giulia le Roux

Regular price
R 199.00
Sale price
R 199.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Colette, 'n klein hennetjie, ontdek die gans, Viviane, se verlore veer tydens haar daaglikse uitstappie en besluit om dit te gaan teruggee.  Kort daarna ontdek Viviane op haar beurt 'n verlore veer.  Dit behoort sekerlik aan Gaston, die kalkoen, wat ook 'n veer verloor het.

Maar hoekom waai sulke mooi vere die wereld vol?

Hardeband

46 bladsye

Word aanbeveel vir ouderdomme 5 jaar en ouer