Sprokie-Perde:  Vonkel die eenhoring

Sprokie-Perde: Vonkel die eenhoring

Regular price
R 69.00
Sale price
R 69.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud.  Almal sê sy's te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel.  Maar Vonkel is moet daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word.

Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is.  Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die die woud ...