Manjifieke mier - Claire Freedman
Manjifieke mier - Claire Freedman
  • Load image into Gallery viewer, Manjifieke mier - Claire Freedman
  • Load image into Gallery viewer, Manjifieke mier - Claire Freedman

Manjifieke mier - Claire Freedman

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Dit is die groot dag van die jaarlikse oerwoudtalentkompetisie.  En al die diere, van die grootste olifant tot die kleinste miertjie, staan tou om hulle talente te wys.  Maar wie sal die beoordelaars kan verras en die eerste prys wen?

Word aanbeveel vir ouderdomme 3 jaar+