Die bok wat sy spring verloor het

Die bok wat sy spring verloor het

Regular price
R 149.00
Sale price
R 149.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Wat is 'n springbok sonder sy spring?  Net 'n ...  bok?

Toe arme Springbokkie sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit terug te kry ... met skreeusnaakse gevolge!

'n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.