Loop lag-lag deur die wetenskapklas
Loop lag-lag deur die wetenskapklas
  • Load image into Gallery viewer, Loop lag-lag deur die wetenskapklas
  • Load image into Gallery viewer, Loop lag-lag deur die wetenskapklas

Loop lag-lag deur die wetenskapklas

Regular price
R 129.00
Sale price
R 129.00
Regular price
R 129.00
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.

Verveel jou gewone skoolhandboeke jou?  Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk?  Dan is hierdie boek vir jou!

Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde.  Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk.  Hulle daag mekaar uit en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie.

Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te  bak soos hulle speel-speel slim word nie!

Word aanbeveel vir ouderdomme 9 jaar en ouer

Sagteband

64 bladsye